Kontak ons: info@anistemi.co.za

Vind jou perfekte tuiste

Anistemi is die oord waar ons die geluk van ons inwoners eerste plaas en waar ons oord se naam (Anistemi beteken “Die Here het opgestaan”) gestand doen in die wyse waarop ons besigheid doen en ons inwoners hanteer.

WELKOM BY ANISTEMI

Kwaliteit Aftree Oord

Anistemi is die oord waar ons die geluk van ons inwoners eerste plaas en waar ons oord se naam (Anistemi beteken “Die Here het opgestaan”) gestand doen in die wyse waarop ons besigheid doen en ons inwoners hanteer.

Hier is tans 112 voltooide wooneenhede. Ons is tans besig met die beplanning  vir die aanbou van 40 bystandwoonstelle (assisted living uints), wat binnekort aan die mark bekendgestel gaan word.

Ons stel inwoners se versorging hoog op prys en ook om dit te voorsien teen die regte koste, en daarom word tuisversorging in ons oord gedoen ,waar inwoners in die bekende omgewing van hulle tuiste versorg word, deur hoogs bekwame en opgeleide personeel. U vind dus in ons oord geen verswakte sorg fasiliteit nie , omdat ons u tuis versorg met die gepaard gaande kostebesparing.