• Luxary Homes
  • Low Cost Homes
Anistemi Estate

Welkom

Anistemi is die oord waar ons die geluk van ons inwoners eerste plaas en waar ons oord se naam
(Anistemi beteken “Die Here het opgestaan”) gestand doen in die wyse waarop ons besigheid doen en ons inwoners hanteer.

Ons stel inwoners se versorging hoog op prys en ook om dit te voorsien teen die regte koste, en daarom word tuisversorging
in ons oord gedoen ,waar inwoners in die bekende omgewing van hulle tuiste versorg word, deur hoogs bekwame en opgeleide personeel.
U vind dus in ons oord geen verswakte sorg fasiliteit nie , omdat ons u tuis versorg met die gepaard gaande kostebesparing.

Anistemi

Anistemi

Homes
Anistemi

Anistemi

Anistemi

Anistemi

Homes
Anistemi

Anistemi

Homes
Oor  AnistemiOor  Anistemi

Oor Anistemi

Hier is tans 70 voltooide wooneenhede wat reeds bewoon word deur inwoners, waarvan die meeste al langer as 2 jaar gelukkig hier woon. Ons is tans besig met die grondwerke vir die aanbou van 60 bystandwoonstelle(assisted living uints), wat binnekort aan die mark bekendgestel gaan word.

In verdere fases word nog 80 enkeltitel eenhede beplan wat hoofsaaklik kleiner eenhede behels, asook n verdere 18 eenhede waar ons voorsiening maak vir groot luukse eenhede.

Continue reading